Tiener selfdood

Een uit vyf Suid-Afrikaanse tieners probeer selfdood pleeg. Let op hierdie waarskuwingstekens:

Dit is tienerselfdoodvoorkomingsweek en die Suid-Afrikaanse Depressie-en-Angsgroep (Sadag) het kommerwekkende statistiek bekend gemaak oor selfdood onder tieners.

* Een uit vyf jongmense probeer hul eie lewe neem
* Die ouderdomsgroep 10 tot 19 is een van die hoogste risikogroepe vir selfdood
* Meer as ’n derde 38,3 persent het so wanhopig gevoel dat hulle ’n dokter moes besoek
* Amper ’n derde 29,1 persent het mediese behandeling benodig nadat hulle probeer selfdood pleeg het
* Amper ’n tiende 9,5 persent van alle onnatuurlike tienersterftes is weens selfdood
* Minder as een persent van die beddens in hospitale vir geestessiekes word aan kinders en adolessente toegeken

As jy oor jou eie of iemand anders se kind besorg is, wees op die uitkyk vir hierdie waarskuwingstekens. Die tekens kan beteken iemand loop die gevaar om selfdood te pleeg. Die risiko is groter as ’n gedrag nuut is of toegeneem het en as dit lyk of dit met ’n pynlike voorval, verlies of verandering verband hou.

* Praat oor wil doodgaan of jouself doodmaak.
* Praat van wanhopig voel of geen rede hê om te leef nie.
* Praat oor ’n las wees vir ander.
* Te veel of te min slaap.
* Afgetrokke wees of afgesonderd voel.
* ’n Beheptheid met die dood.
* ’n Verlies aan belangstelling in goed waarvoor ’n mens omgee.
* Mense besoek of bel om te groet.
* Reëlings tref; jou sake agtermekaar kry.
* Goed weggee, soos kosbare besittings.
* Ek sal nie meer in jou pad wees nie.
* Ek kan nie alles hanteer nie; die lewe is te moeilik.
* Niemand verstaan my nie; niemand voel soos ek voel nie.

Wat jy kan doen om te help:

* Jy is nie alleen hierin nie. Ek is hier vir jou.
* Ek verstaan jy het ’n ware siekte en dis wat die gedagtes en gevoelens veroorsaak.
* Jy glo dit dalk nie nou nie, maar jy sal weer anders voel.
* Ek kan dalk nie verstaan presies hoe jy voel nie, maar ek gee vir jou om en wil help.
* Wanneer jy wil opgee, sê vir jouself om net nog ’n dag, uur of minuut aan te hou –wat jy ook al kan baasraak.
* Jy is vir my belangrik. Jou lewe is vir my belangrik.

Alle dreigemente oor selfdood moet ernstig opgeneem word. As jy oor ’n tiener of jouself besorg is, bel Sadag by 0800 567 567, stuur ’n SMS na 31393 of besoek www.sadag.org

Clean house, safe house?

Be smart about using household products!

Be smart when you use, store, and dispose of household products.

Did you know that the products you use for cleaning, carpentry, auto repair and gardening can contain ingredients that can harm you, your family and your environment?

These products may harm your children and pets, cause physical injury to sanitation workers if put out for regular trash pick-up, and contaminate septic tanks or pollute the ground water if poured down drains and toilets.

Here’s what you can do to safeguard your family, your home and your community…

Always…

READ the Label
Before you buy, always check the product labels. Look for labeling that reads “DANGER,” “WARNING,” “CAUTION,” “TOXIC,” “CORROSIVE,” “FLAMMABLE,” or “POISON.” These warnings tell you if the product is harmful to you, your family and the environment, and how to use, store and dispose of it safely.

Never…

  • Pour harmful household products down a sink, toilet or bathtub drain unless the products are made for that purpose
  • Pour products like used oil or bug killer on the ground or into storm drains
  • Store leftover products in food or beverage containers

Pay close attention to the labels on:

  • Drain Openers
  • Oven Cleaners
  • Automotive Oil and Fuel Additives
  • Paint Thinners, Strippers and Removers
  • Grease and Rust Removers
  • Glues
  • Bug and Weed Killers
  • Mold and Mildew Removers

KEEP products in their original containers and store them safely away from children and pets

earthTRY alternative products when available

For everyday tasks, try household products that are less harmful. Remember to follow the same rules about storing these products and never mix these products together.

  • Glass Cleaner: Mix 1 tablespoon of vinegar or lemon juice in 1 quart of water.
  • Toilet Bowl Cleaner: Use a toilet brush and baking soda or vinegar. Note:these clean but do not disinfect.
  • Furniture Polish: Mix 1 teaspoon of lemon juice in 1 pint of vegetable oil.
  • Rug Deodorizer: Sprinkle liberally with baking soda and vacuum after 15 minutes.
  • Plant Spray: Wipe leaves with mild soap and water and rinse.
  • Mothballs: Use cedar chips, lavender flowers, rosemary, mint, or white peppercorns.

Health & Safety at the workplace

Informative news on Health & Safety at the workplace for both employers and employees. Know your rights when it comes to a traumatic incident.

During July we will be sharing regulations and need to know laws and procedure to follow for both employers and employees.

Please comment below if you need an assessment done or if you are in need of Health & Safety info regarding the handling and procesure in your work environment.

Yes we care and we are here to help.

Plaas aanvalle

“So jaar of twee gelede het ons baie bewusmaking gemaak oor die wreedheid van plaas aanvalle. Het dit gewerk of nie? Wat dink jy?”

Los asb kommentaar onder, ons sal graag wil weet of daar meer is wat ons kan doen om die publiek die waarheid te laat weet.

BS
Roelien Schutte en Eileen De Jager soos hulle lyk wanneer hul werk
BS9
Bewusmaking oor plaas moorde

http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/bloedsusters-se-plaasmoorde-is-wreder/